James Patrick Stuart

James Patrick Stuart
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
James Patrick Stuart in 2010

Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James Patrick Stuart is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Gettysburg (1993), Gods and Generals (2003), en The American Gandhi (2016), en in die televisiereeks The Penguins of Madagascar (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne